Afrikaanse artikels

Nederlandse geloofsbelydenis artikel 18 God se Seun het mens geword

21-02-2017 07:25
  God se Seun het mens geword Artikel 18: Nederlandse Geloofsbelydenis   In verband met die Kersfees skryf ek, soos die Here wil, hierdie en volgende keer oor die menswording van die Seun wat ons ook in artikel 18 van die NGB bely. Daarna hoop ek om weer  verder oor artikel 14 te...

Artikel 14 Nederlandse Geloofsbelydenis: Wie is die mens?

08-02-2017 07:28
  Wie is die mens? Artikel 14: Nederlandse Geloofsbelydenis   Wie is ons?   Wat is die mens se plek in die hele skepping?  Is hy die baas? Kan die mens die hele skepping beheer en bestuur?  ‘n Mens hoor somtyds uitsprake wat hierdie indruk wek. Dit is waar dat...

Artikel 13 Nederlandse Geloofsbelydenis God regeer!

31-01-2017 07:32
  GOD REGEER  Artikel 13: Nederlandse Geloofsbelydenis   God die groot Afwesige?   Die HERE het alles geskep. Ons het dit in die vorige artikel bely. Ons lees dat die HERE na ses dae skeppingswerk op die sewende dag gerus het. Beteken dit dat die HERE in die skepping van vandag...

BYBELSE ROMANS

25-01-2017 13:41
BYBELSE ROMANS     Die HERE vra in Sy Woord eerbied vir Hom en wat Hy in die Bybel sê. Die Bybel is die enigste boek wat God se Woord is. Dit vra om ‘n baie sorgvuldige omgang met wat ons in die Bybel lees. Die geskiedenisse wat ons in die Bybel lees is nie sommer verhale nie. Ons kry...

Artikel 12 Nederlandse Geloofsbelydenis Die HERE is die Skepper

17-01-2017 06:39
      Die Here is die Skepper  Artikel 12: Nederlandse Geloofsbelydenis   Ons mag die ewige, Drie-enige God ken. Ons mag Hom as die Skepper van ons lewe ken. Sonder die HERE, sonder Sy skeppingswerk, sou Hy alleen daar wees en niks anders nie. Dit wys vir ons dat die HERE...

Artikel 11 Nederlandse Geloofsbelydenis: Die Heilige Gees is God

03-01-2017 12:04
    Die Heilige Gees is God (1) Artikel 11 - Nederlandse Geloofsbelydenis   Dit gaan in artikel 11 van die Nederlandse Geloofsbelydenis veral daarom dat die Heilige Gees werklik God is. Hoe belangrik is dit vir jou en my lewe om te weet en te bely dat die Heilige Gees waarlik God...

Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 10 Jesus Christus was en is God

20-12-2016 07:26
    Jesus Christus was en is God Artikel 10 - Nederlandse Geloofsbelydenis   Iets oor die geskiedenis   Ons vind in die geskiedenis van die kerk mense wat die godheid van die Here Jesus ontken. ‘n Belangrike voorbeeld daarvan is Arius. Arius het in die 4 e eeu geleef. Hy was ‘n...

Nederlandse geloofsbelydenis artikel 9 NGB God is die Drie-enige God volgens die Skrifte

13-12-2016 06:53
    God is die Drie-enige God volgens die Skrifte. Artikel 9 - Nederlandse Geloofsbelydenis   Die enigste artikel  wat die Skrifbewys gee   Artikel 9 van die NGB gee vir ons aan hoe belangrik dit is om te bely dat die HERE die Drie-enige is. Dit is naamlik  die...

Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8 Die HERE die Drie-enige God

06-12-2016 07:22
    Die HERE is die Drie-enige God Reeks oor die Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 8   ‘n Geheimenis Ons kry in ons lewe met dinge te doen wat ons met ons verstand nie kan deurgrond nie. Die afstand tussen God en mens bly bestaan. Selfs voor die sondeval en weer ná Christus se...

Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 6,7 Die Bybel is God se betroubare Woord

29-11-2016 07:27
    Die Bybel: God se betroubare Woord Reeks oor die Nederlandse Geloofsbelydenis. Artikels 6-7   Wat beteken apokrief? Die woord apokrief beteken dat iets geheim, verborge gehou word. Dit het daartoe gelei dat die woord apokrief ook die betekenis gekry het dat iets verdag is. Dit...
1 | 2 | 3 | 4 >>