Afrikaanse artikels

Kerk en verskeidenheid - Kerk en verskeurdheid

19-12-2015 07:20
KERK EN VERSKEIDENHEID – KERK EN VERSKEURDHEID           Toetsing bly altyd nodig           Ons  mag nie staties oor die kerk  dink nie.  Dit is nie so  dat  'n kerk wat ware kerk is...

Hoe rig ons ons aandag op God?

10-07-2015 06:54
    DOEN DIT TOT MY GEDAGTENIS Hoe rig ons ons aandag op God?   Hoe die wêreld op hierdie punt na Israel gekyk het   Die Romeine is die baas in Israel. Hulle ontmoet ook op baie plekke buite Israel Jode. Die Jode is ‘n vreemde volk in die oë van die meeste nie-Jode in...

DEUR GELOOF HABAKUK 2:4

29-06-2015 09:12
DIE SKYNSEL VAN DIE WOORD   “MAAR DIE REGVERDIGE, DEUR SY GELOOF SAL HY LEWE” Habakuk 2:4   DEUR GELOOF!          Hoe belangrik is dit om te verstaan wat geloof is. Ons kry in die 21e eeu in ons geliefde land met so baie dinge te doen wat teenoor...

Openbaring 12

25-06-2014 22:15
SKETS 9 OPENBARING 12                    Die sewende basuin   Christus  het  gewys hoe allerhande oordele van God oor die  wêreld  sal  gaan.   Juis  om die...

Geskiedenis van die hemel

23-06-2014 15:36
  IETS OOR DIE GESKIEDENIS VAN DIE HEMEL   DIE SKEPPING VAN DIE HEMEL   Ons  dink dikwels dat daar 'n groot verskil tussen die hemel en die aarde is.  Dat die hemel die plek is waar alles goed is  en  waar die sonde nooit gekom het nie.  Waar die sonde...

Aktiewe eutanasie

17-02-2014 10:32
DIE LIG VAN DIE SKRIF OOR AKTIEWE EUTANASIE                                   Die woord eutansie stam uit die Grieks maar as ons na die...

Verassing (kremasie) in die lig van God se Woord

24-01-2014 21:31
  DIE SKRIF OOR BESKAWING EN VERBRANDING.   Die woorde beskawing en verbranding kom in die titel van my lesing voor. Dit roep dadelik die vraag op of  enige verband tussen beskawing en verbranding bestaan. Ons neem die woord verbranding dan in die betekenis waarin dit ons vandag...

Aborsie

20-11-2013 14:48
  ABORSIE IN DIE LIG VAN GOD SE WOORD   In ons samelewing word ook deur voorstanders van aborsie 'n  sekere  verband  tussen die christelike geloof en afkeuring van  aborsie gesien.  Veral die calvinisme sou daarop groot invloed uitgeoefen het.  Die...

Is die Bybel nog God se Woord?

29-10-2013 09:24
                Hierdie artikel het ek in 2003 as 'n lesing uitgespreek.         Die inhoud, ek is jammer om dit te sê, is sowel in Suid-Afrika         as in  Nederland nog baie aktueel.      ...

WAS JESUS DIE WETSGETROUE JOOD?

02-10-2013 09:43
Hierdie artikel het ek in 2001 geskryf en is toe in de blad Kompas gepubliseer.                       WAS JESUS DIE WETSGETROUE JOOD?   Ons lees die laaste maande baie berigte oor die ondersoek na die “historiese Jesus”. Hierdie...
<< 1 | 2 | 3 | 4 >>