Afrikaanse preke

Hoogliedpreke - seksualiteit

29-04-2015 14:18
    HOOGLIEDPREKE: HOE GAAN ONS AS KINDERS VAN GOD OM MET SEKSUALITEIT?   Omtrent 15 jaar gelede het ek in Pretoria 'n reeks preke oor Hooglied gehou. Dit is verseker in ons tyd baie belangrik dat ons leer opentlik maar nogtans op 'n mooi manier oor seksualiteit te praat. sekerlik...

Daniel 12

29-03-2015 11:44
Opening Vrede/Seëngroet Psalm 37:2,3 Lesing van die wet Psalm 39:3,7 Skriflesing: Handelinge 1:1-8  Openbaring 22:6-21 Gebed Kollekte Psalm 125 Teks: Daniël 12 :5-13 Preek Psalm 16:1,3 Dankgebed Psalm 148:1,5 Seën Broers en susters, soldate in Christus se leër. God se volk hoor deur die...

Preke vanuit Nederlandse Geloofsbelydenis

16-09-2014 19:05
PREKE VANUIT DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS   Hieronder vind jy preke wat ek in 2003 en 2004 in die Vrye Gereformeerde Kerk Maranata in Pretoria gehou het. Dit is preke vanuit artikel 1-21 van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Dit was in afwisseling met de prediking vanuit die Heidelbergse...