      <language>nl</language>
God se Seun het mens geword
Artikel 18: Nederlandse Geloofsbelydenis
In verband met die Kersfees skryf ek, soos die Here wil, hierdie en volgende keer oor die menswording van die Seun wat ons ook in artikel 18 van die NGB bely. Daarna hoop ek om weer  verder oor artikel 14 te skryf.
Ons vier hierdie maand Kersfees.  Ons sê vir mekaar dat die Seun van God mens geword het.  Ons hoor in die kerk dat dit die heerlike evangelie is dat die Woord vlees geword...]]></description>
Wie is die mens?
Artikel 14: Nederlandse Geloofsbelydenis
Wie is ons?
Wat is die mens se plek in die hele skepping?  Is hy die baas? Kan die mens die hele skepping beheer en bestuur?  ‘n Mens hoor somtyds uitsprake wat hierdie indruk wek. Dit is waar dat die mens se kennis geweldig vermeerder het. Die mens is tot baie in staat. Mense dink somtyds dat hulle die geheim van die lewe kan ontdek en dan uit dooie materie self vir nuwe lewe kan sorg. Mense wat...]]></description>
GOD REGEER 
Artikel 13: Nederlandse Geloofsbelydenis
God die groot Afwesige?
Die HERE het alles geskep. Ons het dit in die vorige artikel bely. Ons lees dat die HERE na ses dae skeppingswerk op die sewende dag gerus het. Beteken dit dat die HERE in die skepping van vandag die groot Afwesige is? Is Hy dalk net die persoon wat van tyd tot tyd nog ’n toeskouer is? Dit is die gedagte wat aan die einde van ons artikel duidelik veroordeel word. Ons bely daar naamlik:...]]></description>
         <description><![CDATA[BYBELSE ROMANS
Die HERE vra in Sy Woord eerbied vir Hom en wat Hy in die Bybel sê. Die Bybel is die enigste boek wat God se Woord is. Dit vra om ‘n baie sorgvuldige omgang met wat ons in die Bybel lees.
Die geskiedenisse wat ons in die Bybel lees is nie sommer verhale nie. Ons kry daarin met God se pad in die geskiedenis te doen wat Hyself vir ons vertel. Hy het dit met opset so aan ons vertel soos  ons dit nou in die Bybel lees.
Ons lees tot drie keer toe in soveel woorde...]]></description>
Die Here is die Skepper 
Artikel 12: Nederlandse Geloofsbelydenis
Ons mag die ewige, Drie-enige God ken. Ons mag Hom as die Skepper van ons lewe ken. Sonder die HERE, sonder Sy skeppingswerk, sou Hy alleen daar wees en niks anders nie. Dit wys vir ons dat die HERE Sy skepping en dus ook ons nie nodig het nie. Dit is nie so dat Hy genoodsaak was om die skepping te maak nie. Hy kan ook sonder Sy skepping, sonder ons, bestaan. Nogtans het die Vader op ‘n sekere...]]></description>
Die Heilige Gees is God (1)
Artikel 11 - Nederlandse Geloofsbelydenis
Dit gaan in artikel 11 van die Nederlandse Geloofsbelydenis veral daarom dat die Heilige Gees werklik God is. Hoe belangrik is dit vir jou en my lewe om te weet en te bely dat die Heilige Gees waarlik God is.
Die Gees is een van die Goddelike Persone
Mense dink dikwels dat die Gees die krag is wat van God uitgaan. Hulle dink dan nie aan die Gees as een van die Goddelike Persone nie. Hoe...]]></description>
Jesus Christus was en is God
Artikel 10 - Nederlandse Geloofsbelydenis
Iets oor die geskiedenis
Ons vind in die geskiedenis van die kerk mense wat die godheid van die Here Jesus ontken. ‘n Belangrike voorbeeld daarvan is Arius. Arius het in die 4 e eeu geleef. Hy was ‘n diaken in die kerk. Daarna het hy ‘n leraar geword. Hy het veral vanweë sy ontkenning dat Jesus Christus werklik God is, bekend geword. Arius het geleer dat die Here Jesus die hoogste skepsel is en...]]></description>
God is die Drie-enige God volgens die Skrifte.
Artikel 9 - Nederlandse Geloofsbelydenis
Die enigste artikel  wat die Skrifbewys gee
Artikel 9 van die NGB gee vir ons aan hoe belangrik dit is om te bely dat die HERE die Drie-enige is. Dit is naamlik  die enigste artikel in die Belydenisskrifte waar die artikel self die Skrifbewyse wil gee.  Ons het in artikel 8 bely dat die HERE die Drie-enige God is. ‘n Aparte artikel volg om dit vanuit die Bybel te...]]></description>
Die HERE is die Drie-enige God
Reeks oor die Nederlandse Geloofsbelydenis
Artikel 8
‘n Geheimenis
Ons kry in ons lewe met dinge te doen wat ons met ons verstand nie kan deurgrond nie. Die afstand tussen God en mens bly bestaan. Selfs voor die sondeval en weer ná Christus se terugkeer is daar die verskil tussen God en mens. Sekere dinge wat gebeur en wat bestaan, gaan ons menslike verstand te bowe.
Een van die dinge is dat God die Drie-enige God is. Die HERE is die een God...]]></description>
Die Bybel: God se betroubare Woord
Reeks oor die Nederlandse Geloofsbelydenis.
Artikels 6-7
Wat beteken apokrief?
Die woord apokrief beteken dat iets geheim, verborge gehou word. Dit het daartoe gelei dat die woord apokrief ook die betekenis gekry het dat iets verdag is. Dit wat apokrief is, is nie heeltemal suiwer nie. Die woord apokrief wys daarop dat die apokriewe boeke nie aan die ander 66 boeke in die Bybel gelykstaan nie. Hulle is nie deel van God se onfeilbare Woord...]]></description>