      <language>nl</language>
HOOGLIEDPREKE: HOE GAAN ONS AS KINDERS VAN GOD OM MET SEKSUALITEIT?
Omtrent 15 jaar gelede het ek in Pretoria 'n reeks preke oor Hooglied gehou. Dit is verseker in ons tyd baie belangrik dat ons leer opentlik maar nogtans op 'n mooi manier oor seksualiteit te praat. sekerlik ook met ons kinders. Dit was die rede om hierdie preke te maak. Ek hoop die volgende week elke week een van die preke te plaas. Die preke is bewerk en ook die Afrikaans is bewerk. Ek hoop dat die...]]></description>
         <description><![CDATA[Opening
Vrede/Seëngroet
Psalm 37:2,3
Lesing van die wet
Psalm 39:3,7
Skriflesing: Handelinge 1:1-8 
Openbaring 22:6-21
Gebed
Kollekte
Psalm 125
Teks: Daniël 12 :5-13
Preek
Psalm 16:1,3
Dankgebed
Psalm 148:1,5
Seën
Broers en susters, soldate in Christus se leër.
God se volk hoor deur die profesie wat Daniël ontvang van baie swaar tye vir God se volk op die pad vorentoe. Die aanval van die duiwel is altyd weer op die hart van Christus se kerk. Hy wil ons daar raak waarvan ons in ons lewe...]]></description>
PREKE VANUIT DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS
Hieronder vind jy preke wat ek in 2003 en 2004 in die Vrye Gereformeerde Kerk Maranata in Pretoria gehou het. Dit is preke vanuit artikel 1-21 van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Dit was in afwisseling met de prediking vanuit die Heidelbergse Kategismus. Ek hoop elke week hier 'n volgende preek te plaas. Die eerste gedeelte is 'n artikel oor die ontstaan van die Nederlandse Geloofsbelydenis. 
DIE ONTSTAAN  VAN DIE...]]></description>