Huwelik en gesin meditasies

12-07-2014 07:18

HUWELIK EN GESIN

 

Genesis 2:24 Die laaste meditasies in die vorige reeks het gegaan oor die verhouding tussen man en vrou in die huwelik. Dit was opvallend dat hierop meerdere reaksies gekom het. Reaksies waarin gevra is hoe ‘n mens omgaan met moeilike situasies in jou huwelik of hoe jy vriende kan help wat probleme in hul huwelike gekry het. Dit is van alle tye dat mensen in hul huwelik ook moeilike tye ondervind. Nogtans is die situasie in ons tyd dikwels moeiliker omdat dit in die samelewing so gewoon geword het om te skei. Waar soek ’n mens die oplossing as dit in jou huwelik nie so lekker meer gaan nie? Wat doen jy as jy by jouself agterkom dat jou gevoel vir jou man of vrou minder word? Wat maak jy as dit lyk asof dit al moeiliker word om saam te praat en die lewe te deel? Dis almal baie belangrike en praktiese vrae. Ons kan die antwoord gee dat die HERE nie wil dat getroude mense skei nie. Dit is ook die regte antwoord maar is dit dan die enigste wat ons vir ons vriende, vir ons broer of suster in die Here sê? Dit is baie belangrik om mekaar die HERE se wil voor te hou. As jy dit doen moet jy ook bereid wees om die ander te help. Om saam te praat hoe man en vrou in die huwelik weer saam op ’n goeie manier kan saamleef. Hoe hulle weer in tere liefde een kan word. Dat hulle dit ook weer almeer gaan beleef en ook uitleef na hulle gesin en omgewing. Laat ons mekaar help met die praktiese wysheid wat ons in Gods se Woord kan vind.

 

ELKAAR ONDERDANIG ZIJN

 

Efeze 5:21 Je huwelijk is niet altijd een hemel op aarde. Liefde tussen man en vrouw is niet iets dat altijd vanzelf komt. Ook niet als we biddende kinderen van God zijn. We leven niet in de ideale wereld. Ook in onze huwelijken zijn de gevolgen van de zonden te zien en te voelen. Een van de belangrijke vragen bij problemen in je huwelijk is: In welke richting zoek je een oplossing? Als je niet zoveel of geen vlinders in je buik meer voelt voor de ander wat doe je dan? De wereld waarin we leven zegt: dan is het voorbij. Dan kun je op zoek naar een ander die je wel die vlinders geeft. Over dat gevoel zullen we het later nog hebben. Als we ons laten meenemen met wat de wereld om ons heen zegt, zijn we snel klaar. Dan ga je uit mekaar omdat het nu eenmaal niet meer is zoals vroeger. Let nu eens op onze tekst. Deze woorden van de Heilige Geest staan voor het gedeelte waar het gaat over de verhouding van man en vrouw in het huwelijk. Deze woorden geven aan wat in een huwelijk tussen kinderen van God onmisbaar is! Deze woorden: “Wees elkaar onderdanig in de vreze Gods”. Aan de verhouding tussen man en vrouw in het huwelijk gaat vooraf hoe je samen met de HERE leeft. Samen je in liefde onderwerpen aan de HERE. Samen in diepe liefde je willen laten leren door de Here God. Samen je willen laten leiden door de Heilige Geest! Samen luisteren naar de wil van God. In die richting de hulp die je nodig hebt zoeken

 

PROBLEME RAAKSIEN

 

Efeze 5:21 Wat doen jy as jou man of vrou vir jou vertel dat bepaalde dingen in die huwelik nie goed gaan nie? As jou vrou haar aan jou op bepaalde punte vererg, as jou man voel dat hy nie regtig liefdevolle aandag meer kry nie. As duidelik word dat jullie oor die opvoeding van die kinders nie dieselfde dink nie. Ek sou nog baie ander dinge kon noem. 
Is jou reaksie dan dat jy eintlik nie na die probleem wil kyk nie? Dit kan op verskillende maniere. Dit kan wees dat jy die probleem nog nooit eerder met jou man of vrou regtig bespreek het nie en nogtans dadelik sê dat dit beter is om nie meer saam verder te gaan nie. Dit kan ook so wees dat jy nie regtig aan die probleem wil werk nie. Jy sê: ek is nie lus nie en ons is getroud en dit beteken dat ons nie mag skei nie. Ook die laaste reaksie is nie die regte een nie. Dan gebruik ’n mens die HERE se goeie gebod om nie aan ’n probleem te gaan werk nie. As ons mooi lees wat de Gees in ons teks vir ons sê dan gaan dit daarom dat ons in liefde op mekaar betrokke is. Dat ons juis vanuit die woorde van Christus dat ‘wat die HERE saamgevoeg het deur ons nie geskei mag word nie’ saam na oplossings vir probleme soek. Dat jy jou daaraan nie onttrek deur jou op ’n verkeerde manier op die norm te beroep nie. Dit is dan juis roeping om saam in diepe eerbied in liefde en trou weer na mekaar te wil toegroei.

 

HONINGZOETE WOORDEN

 

Spreuken 5:1-4 Je hebt in je gezin een grote verantwoordelijkheid. Er zijn dingen die niet zo lekker gaan met je man of vrouw. Toch praat je er niet echt over. Maar van binnen groeit er een stuk irritatie. Je voelt al meer een stuk afstand. Dan kom je via je werk of via een vereniging een ander tegen. Je kunt goed met die ander. Het is ontspannen en gezellig. Dat voelt allemaal zoveel makkelijker als dat je thuis bent bij je gezin. Het lijkt allemaal veel makkelijker en gezelliger dan met je eigen man of vrouw. Je gaat niet werken aan je verhouding thuis maar besteedt langzaam maar zeker wat meer tijd met die ander die je bent tegengekomen. Niet dat je met de ander naar bed gaat maar je zoekt toch wel meer contact. Het contact met die ander komt ook op het niveau dat je over thuis praat en dat het allemaal niet zo lekker gaat. De kans is groot dat je het zo vertelt dat de negatieve kanten van je man of vrouw duidelijk naar voren komen. De ander hoort jouw verhaal. De ander vindt jou leuk. Dan kan het heel goed gebeuren dat die ander gaat zeggen dat jouw man of vrouw jou niet goed behandelt. Dat die ander zegt dat jij eigenlijk al jaren niet op waarde geschat wordt. Dat doet je goed, dat bevestigt jou. Toch zijn het in werkelijkheid deze “ honingzoete woorden” die je verder op op de verkeerde weg brengen. Die je echt in problemen brengen. Het is zo belangrijk om dit niet te zoeken. Maar om de weg te gaan die de Geest wijst.

 

BLY WEG VAN HAAR AF

 

Spreuke 5:7,8 As jy voel dat jy vir ’n ander as jou eie man of vrou gevoelens begin kry, sê die HERE: “Luister na my, my seun, bly by wat ek jou sê: Bly weg van haar af, moenie naby haar huis se deur kom nie”. 
Die HERE gee hier vir ons ’n baie praktiese aanwysing. As jy voel hoe jy na ’n ander getrek word dan is dit saak om by die ander weg te bly. Om die ander nie onnodig op te soek nie. Om die ander nie naby te trek deur hom of haar te skakel, sms-beriggies te stuur, te app, te facebook of wat dan ook maar. Hou afstand sodat jy jou kan konsentreer op jou eie vrou of man. Dat jy jou kan losmaak van die gevoelens wat in jou hart gekom het. ’n Mens kan dit nie alleen nie. Juis dan is dit van die grootste belang om op jou knieë te gaan. Om die HERE die verkeerde gevoelens te bely en die Gees te vra om so in jou te werk dat die gevoelens weer verdwyn en jou liefde vir jou man of vrou weer sal groei. Die HERE wil wie so tot Hom kom dra. As ’n mens opreg bid, wil jy ook met die inset van al jou krag daaraan werk. Jy wil daarom die verkeerde gevoelens nie weer voeding gee nie. As ’n mens tog aan hierdie gevoelens toegee beskadig jy die lewe van jou vrou of man, van jou kinders en sorg dit vir baie moeilike dinge en verdriet in jou eie lewe. Die HERE wil ons leer om te werk aan weer liefde gee en ontvang van die een wat Hy jou en my gegee het. Jou eie put of fontein. Sien Spr 5:15.

 

TERUG NAAR JE EIGEN BRON

 

Spreuken 5:15-23 Ik blijf nog even bij Spreuken 5. De Heilige Geest heeft laten zien hoe gevaarlijk het is om je blik en hart te richten op een andere vrouw of man dan je eigen man of vrouw. Hoe aantrekkelijk die ander ook lijkt. Ook als door die ander je eigen man of vrouw onaantrekkelijker lijkt. 
De Geest wijst ons hier de weg om het bij je eigen man of vrouw te zoeken. Om uit je eigen bekken te drinken. Die ander die echt bij je hoort. Met wie je door een belofte van liefde en trouw verbonden bent. Wil je tot een echte oplossing komen als je huwelijk zo vlak geworden is, als je in je huwelijk nog zo weinig voor elkaar hebt te vertellen. Als het zo is dan is het juist de goede weg om weer naar je eigen bron terug te keren. Om juist bij je eigen man of vrouw weer de opbloei van je huwelijk te vinden Om je op die ene  die God te gegeven heeft te concentreren. Dat is de weg die de Heilige Geest wijst. Dat is de weg waarin de Geest je zegen wil geven. Dat is de weg waarin Hij het echte geluk en de echte liefde weer wil geven.
Dan weet ik dat dit veel van mensen kan vragen. Juist als je als kinderen van God aan elkaar liefde en trouw beloofd hebt, vraagt de HERE van ons om weer in elkaar te investeren. Dat vraagt om een gelovige investering van allebei! Je samen aan de HERE toevertrouwen.

 

SAAM PRAAT

 

Hebreërs 12:14,15 As mense wat na aan mekaar staan probleme kry, is dit baie belangrik om hierdie probleme so gou as moontlik saam te bespreek. Dit is baie belangrik vir jou huwelik maar ook in al die verhoudinge waarin mense leef. Wat gebeur as dinge gebeur wat jou negatief raak? As jy hoor dat ’n ander oor jou iets gesê het wat nie positief is nie. Wat gebeur as jy die gevoel het dat die ander jou nie waardeer en nie regtig na jou luister nie? Ek sou nog baie kon noem. Wat gebeur as jy dan nie met die ander gaan praat nie? As julle hierdie dinge nie uitpraat nie? Dan is die kans groot dat in jou hart ’n negatiewe gevoel teenoor die ander kom. As die gevoel een keer bestaan dan gaan jy vinnig ook ander dinge wat die ander sê of doen so interpreteer. Sonder dat jy eintlik weet of dit so bedoel is. Hierdie dinge gebeur tussen mense, in huwelike. Ook in die gemeente van Christus. Wat moet ons dan doen? Moet ons dan sê dat dit beter is om uit mekaar te gaan? Nee, die Gees leer ons hier om na die vrede met almal te jaag! Deur met die ander te praat oor wat jou negatief geraak het. Om saam weer die vrede te vind. Om so daarvoor te sorg dat geen begin van bitterheid in jou hart kom. As die begin daarvan in jou hart is, word dit baie moeilik om weer tot egte vrede te kom. Hoe belangrik is dit om vanaf die staanspoor saam te praat en weer saam van Christus se liefde te leef!

 

VERGEVEN EN LIEFDE GEVEN

 

Efeze 4:31,32 Gisteren hadden we het er over dat je de dingen vanaf het begin moet uitpraten. Om er voor te zorgen dat er geen wortel van bitterheid in je leven opschiet. Wie bitter wordt sluit zich voor de ander af. De kans is groot dat die bitterheid groeit en je eigenlijk gaat bezetten. Je kijkt steeds vanuit het negatieve, vanuit het bittere uit het verleden naar wat de ander nu doet. 
In onze tekst vandaag laat de Geest zien hoe we echt verder kunnen komen. Het is nodig dat we onze bitterheid, onze wrok laten varen. Dat we ons in de omgang met de ander niet door die vroegere teleurstelling en bitterheid laten beheersen. We bestrijden bitterheid in ons leven door voor de ander goed te willen zijn, door met de ander positief te willen meeleven. Dat kan heel moeilijk zijn. Die liefde om dat te doen is er niet in onszelf maar wel bij de HERE. De Geest wil jou en mij leren om te vergeven. Dat is een ander vergeven dan dat we zeggen: Ik heb het wel vergeven maar niet vergeten. Wie dat zegt die gaat over tot een soort gewapende vrede. We schieten niet meer op elkaar, we gaan samen verder maar daar is het ook mee gezegd. De Geest wil ons leren om te vergeven zoals God ons vergeeft. Dat is vergeven en dan echt liefde aan de ander willen geven. Niet meer op dat verkeerde wat er was terugkomen. Zoals de Vader dat bij de verloren zoon doet. Dat kan alleen door Gods liefde in ons.

 

EIE SONDES RAAKSIEN

 

Mattheus 7:3-5 Hoe leer ’n mens, ook in jou huwelik om nie bitter te raak nie? Een van die dinge wat daarby ’n belangrike rol speel is dat ’n mens eers na homself kyk. Jy sien iets by die ander raak waaraan jy jou vererg. Jy sien iets by die ander wat verkeerd is. As dit so is moet jy bedink: Wat is die foute in my lewe? Is ek beter dan die ander? 
Dit is vir ’n verhouding dodelik as jy op die klein dingetjies wat by die ander nie goed gaan steeds weer let nie. As jy daarop steeds weer krities reageer. Dan lyk dit asof die ander in jou oë niks wat goed is kan doen nie. Dan gaan dit gebeur dat die ander al minder waardering en liefde gaan voel van jou kant af. Dan gaan die gevoel kom dat jy die seksuele gemeenskap net soek om self bevredig te word. 
Hoe belangrik is dit om by die beoordeling en kritiek op de ander jou eie sondes raak te sien. Dan leer ’n mens om mild te wees, om graag te wil vergeef omdat jy weet hoeveel die ander en veral die HERE jou moet vergeef. Dan kan jy ook saam met die ander oor die dinge praat wat nie goed gaan nie. Dan kan ons saam vanuit God se genade mekaar help en leer. As ons saam vir mekaar ons sondes, ons foute erken dan kan ons saam aan verbetering en groei werk. As mensen so vertroulik met mekaar vanuit God se liefde kan omgaan. groei ook onderlinge liefde en vertroue.

 

EERSTE STAP

 

Romeinen 12:16-18 Wie neemt de eerste stap als het in je huwelijk niet zo lekker gaat? Wie neemt de eerste stap als het tussen mensen die bij elkaar horen stroef of zelfs moeilijk gaat? Wat leef je op dat punt je kinderen voor? Wat leef je hierover de jongeren in de gemeente van Christus voor? Dan kom ik nog even terug op gisteren. Denk niet dat jij altijd gelijk hebt en dat jij altijd kritiek op de ander kunt hebben. Hoe reageer jij als de ander in jou ogen iets gedaan of gezegd heeft wat niet goed was? Als de ander jou pijn gedaan heeft hoe reageer jij dan? Ga je dan de volgende dag ook iets doen waarmee jij de ander pijn doet? Zet je het de ander dan betaald omdat die ook maar moet voelen wat hij of zij jou aangedaan heeft? Een heel menselijke reactie maar wel heel verkeerd. Zeker voor wie van Gods liefde en genade willen leven. Het is zo belangrijk om geen kwaad met kwaad te vergelden. Om de HERE te bidden om de liefde voor die ander om dat niet te doen. Dan kom ik terug op de vraag: wie neemt de eerste stap? De eerste stap namelijk om weer in vrede te leven met elkaar. Wat is het dan belangrijk om weer op de HERE te letten. Wat gaan dan de volgende woorden van de Geest ook praktisch tot je spreken: “Wij hebben lief omdat God ons het eerst heeft liefgehad.” 1 Joh 4:19. De HERE zette door Zijn Zoon te geven uit  genade  alleen de eerste stap naar ons toe. Dat leert ons om zo liefdevol en genadig in onze verhoudingen in dit leven te zijn.

 

KWAAD WORD

 

Spreuke 22:24,25 Ons het gister gesien hoe goed dit is om by probleme as eerste die ander weer te soek. Daarteenoor staan dat ’n mens kwaad word. Dat jy jou nie meer beheers nie. Jy sluit jou deur jou boosheid vir die ander af. Jy luister nie meer na wat die ander sê nie. Jy eis deurdat jy so opgewonde raak dat die ander anders gaan praat of dink. Jy maak duidelik dat jy na die ander nie verder wil luister nie en dat jy eintlik niks meer met die ander te doen wil hê nie. Die gevolg is dikwels dat ook die ander so geraak is dat dit by hom of haar diepe wonde geslaan het. Dit vra baie om daardie wonde weer te heel. Ons leer hier dat ons in ons huwelike en ook in ander verhoudings met mense opvlieëndheid moet my. As ons met ander mense omgaan is dit nie reg om vinnig driftig te raak nie. Dit is baie goed om juis van ander te wil leer. Om juis die mense op te soek wat nie gou driftig word nie. As ons maats is met mense wat dit gewoon vind om gou kwaad te word is dit iets wat ook jy gewoon gaan vind. Dan maak ’n mens baie verhoudings onnodig stukkend. Dan maak jy jou eie huwelik onnodig moeilik. Soek nie die mense wat kort van draad is maar soek by die HERE die liefde om juis die ander te soek. Om juis met ’n sagte antwoord die ander te wen. Om so die gesprek oop te hou. Om saam in vriendlikheid na mekaar te luister. Om mekaar as jy die ander seer gemaak het weer te kan soek in liefde.

 

BEMOEDIGEN

 

Psalm 138:1-3 David is zo blij dat hij de HERE kent en bij Hem mag horen. Hij is dankbaar omdat de HERE echt naar hem luistert en hem nieuwe kracht geeft. De HERE geeft moed. De HERE bemoedigt door Christus werk mensen die van zichzelf straatarm en schuldig zijn. De HERE trapt je als je bij Hem komt niet in de grond. Hij is het die elk mens die bij Hem schuilt juist moed geeft. Juist weer kracht, veerkracht in je hart geeft. Het is zo belangrijk om in je huwelijk en in de andere verhoudingen in je leven op de HERE te letten. Hij komt naar de zondaar toe om ons steeds Christus te laten zien. Om ons steeds weer Zijn hart vol liefde te laten zien. Om ons te laten zien dat er ook na verkeerde dingen in ons leven, dat er ook in een tijd dat er heel veel op je afkomt uitzicht is. Hij komt je bemoedigen met Christus als de grootste blijk van Zijn genade. Dat leert ons om er ook voor elkaar te willen zijn. Om er juist te zijn voor elkaar om elkaar te bemoedigen. Om elkaar er met Gods hulp door te helpen en zo te groeien in liefde voor elkaar. Wie bij de ander altijd let op wat niet helemaal goed gaat. Wie juist praat over de dingen waarop je bij de ander kritiek kunt hebben, legt een heel zware last op de relatie. Je smoort de blijdschap steeds weer. Het samenleven wordt een zware last want je bent al weer bang voor de volgende kritische opmerking. Laten we elkaar bemoedigen en dan kun je samen praten over wat er nog ontbreekt. Dan kun je daar blij samen aan werken.

 

LIEFDE EN TROU

 

Genesis 2:24 Ek wil nou die meditasies oor die huwelik afsluit met oordenkings oor die verband tussen liefde en trou. Ons sien in ons tyd en wêreld die liefde veral as ’n gevoel. Die gevoel van liefde moet daar wees. As die gevoel, die emosie nie daar is nie dan is daar ook nie die liefde nie. Mense beroep hulle daarop dat die gevoel nie meer daar is nie en dat hulle daarom gaan skei. As die gevoel niet meer daar is nie, kan jy tog nie meer gelukkig wees nie? Daarby kom nog dat jy mense dan hoor sê: Ek kan nie glo dat die HERE wil dat ek ongelukkig word. Daaroor more verder.
Hoe moet ons nou hieroor dink as ons dit in die lig van die Gees se Woord sien? Die opvallende is dat die Gees ons in die Bybel steeds laat sien dat liefde en trou nie sonder mekaar kan nie! Wie trou beloof die ander juis trou! Jy sluit met jou man of vrou ’n verbond. Jy belowe voor God en mense dat jy die ander sal liefhê. Dat is wat ons mekaar dan beloof! Jy sê dan nie dat jy hoop dat die gevoel van liefde sal bly nie. Nee, ek het my vrou beloof dat ek haar as man trou sal liefhê. Ek sal my vrou ‘aankleef’. Ek wil aan haar vassit. Ek het beloof dat ons aan mekaar gelym is. Ek het beloof dat ek alles sal doen om so aan mekaar vasgelym te bly. Een van die vrugte van die Gees is dat ons trou is. Trou ook aan ons belofte van liefde. Die Gees wil jou en my die trou gee om in liefde te groei.

 

TROUW

 

Maleachi 2:10-17 Ik hoop een paar dagen aandacht aan deze verzen te geven. Ze laten namelijk zien dat de liefhebbende Vader in de hemel ons in Zijn liefde trouw wil leren. Echte trouw leert ons namelijk liefhebben. Leert ons om onze eigen man en vrouw lief te hebben. Dan heb ik het natuurlijk over trouw die van beide kanten komt en waar we allebei als man en vrouw om bidden en aan werken. Dat de HERE hecht aan trouw zie je in dit hele hoofdstuk. Hij ziet namelijk bij het volk, met wie Hij Zijn verbond gesloten heeft, ontrouw. Hij ziet dat bij de priesters die minderwaardige offers brengen. Zie vers 1-9. Het is niet zo dat het excuus dat ze de liefde voor de HERE nu eenmaal niet meer zo voelen geldig is. Ons gevoel kan ontrouw op geen enkele manier goedpraten. Het gaat bij de ontrouw niet alleen om wat er in de tempel, wat er in de kerk gebeurt. Nee, vanaf vers 10 spreekt de HERE zijn volk aan op de manier waarop ze met elkaar omgaan. Als de trouw in gehoorzaamheid aan de HERE verdwijnt, heeft dat ook invloed op de omgang van mensen onder elkaar. Het liefhebben van God en het liefhebben van de naaste kun je nooit van elkaar losmaken. De ontrouw van de kinderen aan de wil van Vader leidt ertoe dat ze trouwen met vrouwen die de HERE niet dienen. Ze worden ontrouw aan hun eigen vrouwen. Dat is het verbreken van een verbond. Dat is de werkelijkheid. De HERE haat die ontrouw.

 

MAN NA GOD SE HART

 

Maleagi 2:10-17 Dit is nou omtrent 30 jaar gelede. Ons hoor dat vir ons baie skielik ’n vriend sy vrou verlaat het. Hy is saam met ’n vrou wat baie jonger as hom gaan saamwoon. Ek het met hom gaan praat. Hoe is dit moontlik dat hy hierdie ding doen terwyl hy sy eie vrou en kinders het? Hy vertel hoe hy hierdie jonger vrou goed leer ken het toe hulle saam by evangelisasieprojekte betrokke was. Hulle kan saam so goed oor die lewe met Christus praat. Ek vra baie vriendlik en met ’n bewoë hart: “Maar die Here Jesus wil tog dat jy in liefde trou bly aan jou eie vrou? Dit is tog wat die Here Jesus o.a. in die Bergrede leer?” 
“Rob jy is reg maar jy moet nie vergeet dat Dawid ook ’n man na God se hart was? Rob jy moet ook nie vergeet dat die HERE wil dat ons gelukkig is. Ek kan my niet inbeeld dat die HERE wil dat ek ongelukkig word. Dat word ek as ek nou na my eie vrou en kinders teruggaan.” 
Later het ek in die gemeentes wat ek gedien het meerdere kere dieselfde argumente gehoor. Jy kan hulle nog steeds hoor! Nou net ’n opmerking oor die eerste dat Dawid tog ’n man was waarvan die HERE gehou het. Hoekom het die HERE van Dawid gehou? Omdat hy berou gehad het en met die sondes in sy lewe het wil breek. Hy was die man wat met sy hart gesê het: “Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.” Ps 51:6

 

TROUWELOOS

 

Maleachi 2:10-17 De HERE wil dat ik gelukkig wordt. Als ik nu verder moet met mijn eigen man of vrouw en niet met die ander waar ik nu van houd, word ik ongelukkig. Ik kan me echt niet voorstellen dat de HERE wil dat ik ongelukkig word. 
Deze redenering vind je in onze tijd veel. Niet alleen als het over huwelijk en echtscheiding gaat. Ook op andere punten waar we dingen zouden moeten opgeven of anders doen dan dat het voor ons goed voelt. Als je dan een beroep doet op het gehoorzamen van de HERE volgens zijn Woord kan zomaar gezegd worden: Ik kan me niet voorstellen dat de HERE mij ongelukkig wil zien. Zulke woorden maken indruk, ze doen het goed in onze tijd en cultuur. Toch zijn ze zo in en in verkeerd als ze gebruikt worden als excuus om je niet te hoeven bekeren. Je ziet dat ook in onze verzen. Ze nemen het onder Gods volk niet meer zo ernstig in het dienen van de HERE. Ze nemen het daardoor ook niet meer zo ernstig met het verbond tussen man en vrouw in het huwelijk. Als de mannen vrouwen zien die voor hen aantrekkelijker zijn, nemen ze die en zeggen het verbond met de vrouw van hun jeugd op. 
De HERE zegt dan niet: Ach dat is niet zo erg hoor want ik wil dat je gelukkig wordt. Nee, de HERE zegt dan ben je trouweloos. Dan handel je trouweloos tegenover de vrouw van jouw jeugd in Mijn ogen. Dat is zoals de HERE in werkelijkheid hiernaar kijkt!

 

SAAM OPVOED

 

Maleagi 2:10-17 Die HERE was as getuie aanwesig toe ons vir ons man of vrou beloof het hom of haar vir altyd trou te bly. Ons het die belofte voor die HERE se oë afgelê. As ’n mens dit lees, moet ek dadelik dink aan wat die Here Jesus in de Bergrede sê: “Maar laat julle woord wees: ja ja, nee, nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.” Matt 5:37
Ontrou aan jou eie man of vrou het dikwels ook ander gevolge. Die HERE waarsku Sy volk ook vir die aangaan van ’n huwelik met iemand wat nie in liefde Hom dien nie. Dit het gevolge vir jou eie lewe en ook vir die opvoeding van die kinders. Die HERE wil dat ouers saam Hom in liefde dien en saam hul kinders Christus se pad wys. So wil die HERE dit onder Sy volk. Dat is die goeie lewe. Die HERE wil dat die kinders wat in die huwelik gebore word Hom voluit leer dien. Die HERE wil dat vader en moeder saam en afsonderlik vanuit hulle hart wys wat leef met Christus beteken. Hoe goed en onmisbaar is dit. Die HERE soek die nageslag wat Hom dien. Daarop moet ook die een word van man en vrou gerig wees. Vanaf die verwekking van ’n kind is, as dit goed is, ons verlange daarop gerig om daardie kind saam in diepe liefde vir die HERE te ontvang en op te voed.

 

RING VAN TROUW

 

Maleachi 2:10-17 Dit wordt de laatste meditatie in deze reeks. Het is heel duidelijk dat de HERE van ons trouw in onze huwelijken vraagt. Van ons allebei in het huwelijk. Om juist vanuit die trouw elkaar lief te hebben. Dat liefhebben is ook een opdracht die we in ons huwelijk meenemen. De trouw die dat vraagt is niet minderwaardig aan het gevoel van liefde. De trouw is het juist die je leert liefhebben. De trouw is het die je er in moeilijke tijden doorheen helpt. Het is de trouw die Christus van ons vraagt en ook wil geven. Christus heeft geleden voor onze ontrouw om juist vanuit de vergeving trouw te willen en kunnen zijn. Laten we elkaar daarin stimuleren. Laten we op dat punt ook vreemdelingen in onze tijd en cultuur willen zijn. Laten we als christenen voorbeelden van trouw en liefde in onze huwelijken zijn! De Geest wil dat op het gebed aan ons geven. 

Ik eindig deze meditaties met een prachtig gedeelte uit het huwelijksformulier zoals je dat vind in het Gereformeerde Kerkboek: “Dit verbond zijn man en vrouw aan God en aan elkaar verplicht, als ze samen een willen zijn. Want de Schepper wil een ring van trouw zien om de intieme liefde. Alleen binnen het huwelijk mogen man en vrouw zich volledig aan elkaar geven. Zo wordt het kostbare geschenk van de seksualiteit beschermd en wordt losbandigheid tegengegaan. Ons lichaam is immers een tempel van de Heilige Geest.”