Meditasies - Meditaties Psalm 96

14-09-2016 07:21
NUWE LIED
 

Psalm 96:1 Die digter van hierdie Psalm roep ons op om vir die HERE te sing. Hy roep ons op om 'n nuwe lied te sing. Die nuwe lied is hier dan Psalm 96. Dit was toe die nuwe lied wat die Heilige Gees gegee het. Ons moet altyd bedink dat die Psalms baie spesiaal is. Die woorde van die Psalm is die woorde wat die HERE self gegee het. Die Psalms verdien altyd die ereposisie in die kerk. 
Die Gees sorg in die geskiedenis ook vir ander liedere wat trou aan die hele inhoud van God se Woord gemaak word. Die groot ding is dat dit wat ons sing vanuit God se Woord kom en nie ons eie fantasie is nie. Ons het dan so baie om oor te sing. Dit gaan om God se groot dade. Dit gaan daarom dat ons hart gerig is op die HERE en op Sy werk. Dan gaan ons raaksien dat ons baie rede het om te sing. Om die HERE groot te maak. Dan kom aan ons loflied op Hom nooit 'n einde nie. Laat ons steeds vol verwondering as God se kinders leef en sing. Dan gaan ons in hierdie wêreld die mense oproep om saam te sing en dus om saam te glo. Die HERE verdien dit, Hy het daarop die reg en dit is verlossend goed vir die mense! Ons het regtig 'n Woord vir die wêreld!

 

SING!
 

Psalm 96:1 Die Gees roep ons op om te sing. Om die HERE te eer. Sing voor die HERE. Dit beteken dat ons dit voor Sy oë doen. Dat ons ook graag wil hê dat Hy sien dat ons Hom die lof en die eer bring. Dat ons ons afhanklikheid in ons sing bely. Dat ons in wat ons sing Hom bid om vergifnis, bid vir alles in ons lewe. Hoekom wil ons hê dat Hy dit sien en hoor? Nie omdat ons so goed in Sy oë moet lyk nie. Ons wil dat dit die HERE bly maak. Ons wil dat ons sing soos die offers 'n lieflike geur vir die HERE is. So leer ons om met ons hele lewe op die HERE gerig te wees. Hy is dit wat ons die lewe gegee het. Hy is dit wat ons vandag laat leef en vir elke asemhaling in die toekoms is ons van Hom afhanklik. Die Gees wil ons leer om elke oomblik regtig voor en vir Hom te leef. 
Dit maak ook regtig sin. Dit is nie vir niks nie dat die Gees die hele aarde oproep om voor die HERE te sing nie. Die HERE is naamlik die Skepper van alle dinge. Alles wat jy kan sien en ook wat jy nie kan sien nie maar nogtans daar is. Die HERE het alles gemaak en het daarom reg op die dank vir al die goeie dinge wat op hierdie aarde is. Alles wat nie goed is nie het ons as mense deur die sonde in God se goeie skeppng gebring. Die duiwel was 'n goeie engel wat in opstand teen God gekom het en so deur eie skuld sleg geword het. Die HERE is so genadig dat Hy ons weer 'n lewe wil gee waaruit al die slegte vir altyd verdwyn het. Deur die geloof in Christus. Laat ons die wêreld oproep om tot Christus te kom. Om van Hom met vreugde te sing!

 

TOT EER VAN DIE HERE
 

Psalm 96:2 Wat is die doel van die sing van die Psalms en van die geestelike liedere? Dit is dat ons sing tot eer van die HERE. Dat ons Sy Naam loof. Dit beteken dat ons groot van die HERE praat. Dat ons sing daardeur beheers word. Dit gaan daarom dat ons dit wat die HERE vir ons wil gee, dit wat regtig goed is, verkondig. Dat ons doel is dat ander mense hoor van die HERE en die verlossing wat Hy deur Christus wil gee. Dat net in die Drieenige God die goeie, die onsterflike, die toekoms wat goed is en bly gevind kan word.
Dit is wat ons in vers 2 lees. Dit leer ons om nie ons eie gevoelens in die middelpunt te sit as dit om die sing in die huis en in die kerk gaan nie. Dit gaan in die eerste plek nie daarom dat ons lekker voel nie. Hoe leer jy om met jou hart reg te sing, te sing tot God se eer? Om met jou hart daarin ook jou blydskap te vind? Die antwoord vind jy as jy daaroor nadink dat dit om God se Naam gaan. Dit beteken dat die HERE self soos Hy Homself aan ons in Sy Woord en in Sy dade gewys het vir ons ons God en Vader is. Dat ons Hom regtig wil ken en eer soos Hy vir ons in die Bybel vertel wie Hy is. Dat ons ons denke, ons gevoelens wil vernuwe en verander volgens wat Hy ons vertel en wys. Ons vra die Gees om so in ons te werk dat ons hart en ons verstand al meer ooreenstem en bly raak oor wie die HERE, wie Christus regtig is. Dan gaan 'n mens regtig opbloei. Dan leer jy die werklikheid sien en die HERE eer en loof.

 

WOORD VOOR DE WERELD
 

Psalm 96:3 Zingen voor de HERE. Wie zingt laat dingen horen. Dan houdt je het niet voor jezelf. Je hebt echt iets te vertellen. Dat zie je ook in onze Psalm. Het zingen laat ook zien dat je juist aan mensen die niet geloven wilt laten horen wie de HERE is. Wat Hij gedaan heeft en ook nog zal doen. Daarbij mag je ook niet vergeten wat Hij gedaan heeft. We zingen niet maar voor onszelf. Het is ook zo dat als het goed is onze kerkdeuren openstaan. Dat we er naar uitzien dat mensen die Christus niet kennen naar de kerk komen om het evangelie te horen. Als het goed is nodigen we mensen graag uit om mee te maken hoe we samen als Gods volk zingen en wat er in de kerkdiensten verkondigd wordt. Hoe goed is het dat mensen horen wat het echte evangelie is. Dat vraagt van ons ook dat we op die andere mensen gericht zijn. Dat we ook in de taal van onze eigen tijd willen laten zien en horen wat leven met Christus betekent in het leven van 2016. Om te laten horen hoe nodig en goed het is om bij de HERE te horen. Hoe nodig en vol van troost het is om bij Christus te komen met je schuld en zonden en vergeving te krijgen. Hoe goed is het om te laten zien dat je alleen door het leven met Christus toekomst hebt. Een toekomst die in een woord door Gods genade fantastisch is. Niet stuk te krijgen. Zingen voor de HERE betekent ook dat je wil getuigen in de wereld van vandaag. Dat je bewogen bent over mensen die niet geloven en ze zo graag voor Christus wil winnen.

 

VERTEL DIT AAN DIE MENSE!
 

Psalm 96:4 Hoekom sou ons van die HERE vertel aan ander? Hoekom sou jy by ander die verlange wil wek om ook as kind van God te lewe? Is ons eintlik nie 'n bemoeial as ons ander van Christus vertel nie? Is dit nie beter om almal hul eie geloof of ongeloof te laat hou en verder daaroor nie te praat nie? Dit is hoe toenemend deur mense gedink en gepraat word.
Nogtans roep die Heilige Gees ons in Psalm 96 op om ander van die HERE te vertel. 'n Groot rede om dit te doen word in ve
rs 4 genoem: "Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode." Ek begin nou by die laaste. Die HERE is gedug bo al die gode. As jy let op al die magte wat bestaan dan staan die HERE uit! Al noem jy allerhande magte wat in die skepping is gode nogtans is daar niemand soos die HERE nie. Hy is die ene unieke God. Hy is altyd in beheer. Selfs die duiwel en die demone, selfs die hemeliggame, selfs die sterkste diere hulle moet luister na die HERE. Die verering van al hierdie dinge as gode is sonder waarde. Die enigste wat dit doen is om God se boosheid oor jou lewe uit te roep. Wie sonder die HERE leef, wie sê dat geen God bestaan nie is so arm! Hy ken nie die werklikheid en leef sonder die redding van sy sondes en skuld. As jy hierdie dinge raaksien gaan jy ander nie van die HERE vertel omdat dit jou siening is nie. Dan wil jy so graag dat ander gaan deel in die rykdom, die verlossende rykdom wat in die lewe met die HERE daar is. Deur Christus ons Heiland.

 

BEWOGEN
 

 

Psalm 96:5 Waarom zou je aan de mensen om je heen over de HERE vertellen? Waarom wil de kerk van Christus het evangelie uitdragen overal op de wereld? Als het goed is niet om een machtsfactor op deze wereld te worden. In de geschiedenis zie je altijd weer dat er tijden zijn waarbij je je afvraagt of het in de eerste plaats om macht gaat of om het evangelie zelf. Zo is het in deze wereld. Toch mag ons dat er nooit toe brengen om te zeggen: Laat ieder geloven wat hij nu gelooft en verder praten we niet. Waarom is dat niet de goede houding? Want het is toch zo dat veel mensen dan heel vriendelijk naar ons zouden kijken. Dat zou nu politiek correct zijn. Geloven is toch een privezaak, iets voor achter de voordeur?! 
Een belangrijk deel van het antwoord lezen we in onze tekst vandaag: "Want al de goden van de volken zijn afgoden". Als we als gelovigen stil blijven zijn we heel onbarmhartig bezig. Dan zijn we eigenlijk moordenaars. Mensen die weten dat alle goden buiten de HERE uiteindelijk niets voorstellen. Mensen die weten dat wie op zichzelf vertrouwt en zegt dat je na de dood er gewoon niet meer bent zichzelf bedreigt. Ieder die niet met Christus als zijn of haar Verlosser en God leeft, gaat verloren en heeft een ellendige toekomst. Zou je dan stil blijven? Wie van andere mensen houdt, kan niet stil blijven. Je wilt dan juist uit liefde en bewogenheid de ander van de HERE vertellen en bij Christus brengen.

 

AFGODE
 

Psalm 96:5 Dit is diep woorde as ons in vers 5 lees: "Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak." Dit is vir ons belangrike woorde as mense dink dat hulle vir jou kan vertel hoe die heelal deur 'n oerknal ontstaan het. Dat die lewe wat ons nou ken so geword het deur die ewolusie en deurdat die sterkste oorleef het. Dit is vandag nog altyd so dat dikwels die sterkste of die groep wat die sterkste is oorwin. As mense vertrou op hul eie denke wat nie verder gaan as wat ons nou in die skepping sien of selfs op nog minder deurdat ons vertrou op ons eie voorveronderstellings gaan dit verkeerd. Die voorveronderstelling is by baie mense dat die HERE nie die hemele gemaak het nie. Dat dit deur die toeval van die oerknal gebeur het. Jy moet mooi daarop let dat as mense sê dat God dit deur die oerknal gedoen het dit nog altyd van die voorveronderstelling uitgaan dat dinge so moet gebeur het soos ons met ons verstand kan uitdink. Mense beskuldig jou as jy sê dat die HERE alles gemaak het dikwels daarvan dat jy 'n godsdienstige voorveronderstelling het wat jy die wetenskap indra. Dit is eintlik snaaks want hierdie mense dra hulle eie voorveronderstelling dat dit nie anders kon gebeur het soos ons mense kan bedink die wetenskap in. Hulle glo in die mens en die skepping soos die nou funksioneer as gode. Hier staan nie geloof en wetenskap teenoor mekaar nie maar twee soorte van geloof. Die HERE is God, die Enigste. Laat ons op Hom bou.

 

TOEKOMST!
 

Psalm 96:5,6 We hebben als christenen de wereld echt iets te vertellen. Iets dat voor ieder mens levensbelangrijk is. Het is werkelijk een geweldige boodschap die we de wereld hebben in te brengen. Wij mogen Hem kennen die alles gemaakt heeft. Niet als een God die wat met Zijn schepping speelt en niet om Zijn schepselen geeft. Nee, als de Almachtige God die met liefde de wereld gemaakt heeft en van wie Zijn liefde naar ons uitgaat. Als de God die jouw Vader wil zijn en die jou wil dragen door het leven naar de hemel en daarna naar Zijn nieuwe schepping. Hij is de God die in alles schittert van Zijn grootheid. In Zijn grootheid wil Hij onze Vader zijn en mogen wij als Zijn kinderen dicht bij Hem zijn. Hij heeft zelfs Zijn Zoon gegeven voor opstandige mensen die zich in geloof weer aan Hem overgeven. Wat hebben we de mensen op de wereld veel te vertellen. Wat hebben we een positieve boodschap waarbij we anderen mogen oproepen om te buigen voor de HERE zodat ze altijd in liefde gedragen worden. Dan kan er nog zoveel spanning op de wereld zijn, Dan kan het in je leven een uitzichtloze chaos lijken, Dan kan het zijn dat je met je levensweg worstelt. Toch hoef je als kind van God niet wanhopig te worden. Je mag weten dat al die moeilijke dingen eens ophouden en er een eeuwigheid komt waar alleen het geluk je toestraalt. Die goede boodschap mogen we de wereld en elkaar met de oproep tot geloof en bekering voorhouden. Wat een geweldige God en Vader hebben we!

 

GODS GROOTHEID
 

Psalm 96:6 Wat zie je in het heilgdom van de HERE? Gods macht en glorie! Als je in de tempel was en je keek er rond met gelovige ogen, je luisterde daar met een gelovig hart dan zag en hoorde je de grootheid van de HERE. Het schittert dan naar je toe. Om jou onder de indruk van de HERE te brengen. Als je dat nu eens op onze tijd betrekt en je denkt aan de kerkdiensten waar we de HERE ontmoeten, zie je waar het in de kerkdiensten om moet gaan. 
Om de grootheid van de HERE! Om Zijn geweldige werk wat Hij in Christus gedaan heeft. Het gaat om Hemzelf als de Drie-enige God! Dat we Hem leren kennen in Zijn heiligheid en liefde. Dat we naar Hem vol ontzag en bewondering leren opkijken en daarom Hem willen dienen. Om dat dan ook te willen overdragen aan mensen buiten de kerk om ze daar te brengen zodat ze die enige en grote God zullen ontmoeten en dienen. Christus leren kennen als de Verlosser die ze als hun Heer willen dienen. Dan leer je af dat het in de kerkdienst over ons, over mij moet gaan. Dan leer je af om te zeggen dat raakt me niet en dus is het geen goede kerkdienst. Ik voel me er niet goed bij wat er nu gezegd is en dus was het geen goede kerkdienst. Dan leer ik steeds weer om te vragen of wat er gezegd is volgens Gods eigen Woord is en dan leer ik bidden: HERE geef me een hart dat geraakt wordt door wie U echt bent en dat ik zo de echte Christus leer dienen. Niet de God en de Christus zoals ik die volgens mijn gevoel en gedachten wil hebben. Dat is namelijk niets anders dan mezelf bedriegen.

 

GOD DE EER GEVEN
 

Psalm 96:7 Dit is iets tussen 'n meditasie en enkele gedagtes deel in. Die Gees roep ons op om die HERE te loof. Om Hom die eer te gee wat Hom toekom. Die eer is ons hele lewe, ons hele bestaan. Hy is dit dan ook wat gee om verlof te kan hê en dit met jou kinders te kan deel. Dit is dan ook die HERE wat jou laat geniet van mekaar en ook van die pragtige natuur wat Hy geskep het. Hoe indrukwekkend as jy by die see staan en die branders kom. Jy sien die rotse en die berge en die apies is rondom jou. Die HERE is die wonderlike God. Die enigste wat selfs my Vader wil wees. Selfs van my met my gebreke en sondes. HERE dankie. Dan sorg Hy dat jy besig kan wees met wat Hy gedoen en gesê het. Dan gaan ook in jou vakansie jou gedagtes uit na die eie gemeente, na die kerke hier in Suid-Afrika, na broers en susters wat in kerke is waar al meer afwyking van Gods se Woord sigbaar word. Jy bid vir almal om saam die HERE in waarheid en liefde te dien. Christus sorg vir Sy kerk. Dan kom ook die gedagtes wat 'n mens kan doen en wat dinge is waaroor verder gepraat moet word. So ontstaan in die vakasie die gedagte om 14 lesings te gaan hou met bespreking. Juis oor de lewe met de HERE in ons tyd. Voorlopig het die volgende idee ontstaan met as tema:
CHRISTEN-ZIJN IN DE 21E EEUW
Eerlijk leven voor God en tegen de duivel
1.God en duivel
De beslissende strijd
2.Leven voor wie?
Waarom?
3. Wat God ons leert
Zonder compromissen het evangelie aannemen en uitdragen
4. Wat van aanpassingen aan cultuur, tijd, en omstandingheden?
5. Hoe verdedig je je tegen de duivel?
6. Hoe val je de duivel aan?
7. Eerlijk leven voor God wordt aangevallen
8. Tactieken van de duivel 1
9. Tactieken van de duivel 2
10. Hoe leer je heilig leven?
11. Wat is heilig leven? Persoonlijk leven -discipline in je leven met de HERE
12. Wat is heilig leven? In de gemeente, in je omgeving, tegenover mensen die vijandig zijn.
13. De duivel verslaan
14. De duivel verslagen. 
Ook hierbij bidden we om Gods zegen en dat als Hij geeft dat het uitgevoerd wordt Zijn zegen geeft.

 

GOD SE VOORHOWE
 

Psalm 96:8 Die HERE weet wat 'n mens nodig het. Hoe goed is dit om die HERE te kan ken soos Hy Homself in Sy Woord geopenbaar het. Hy wys ook in die geskiedenis en die natuur dat hy regtig die een God is soos Hy Homself in die Bybel laat ken. 
Hoe goed is dit dan ook weer om vanuit die ontspanning en die nuwe krag wat Hy in vakansie en verlof gegee het in Sy diens te kan staan met die opdrag wat Hy jou en my op ons eie plek gegee het. Wat die plek ook is. Of dit nou 'n plek is wat by mense in aansien is of dat dit nie so is nie. Ons vind mekaar as dit goed is altyd weer in God se voorhowe. Dit beteken dat ons mekaar altyd weer vind in Christus se kerk. Daar waar die HERE ons nooi om na Sy stem, na die ware evangelie te luister. Ons ken nadat Christus die beslissende offer aan die kruis gebring het die voorreg om orals op die wêreld as God se volk te kan saamkom. As ons dit doen in waarheid en liefde is Christus in ons midde. Ons kan nie as God se kinders staande bly as ons nie elke week weer wil luister na die regte verkondiging van God se Woord nie. As ons nie trou daar wil kom waar alles van Hom spreek nie!
Wie in God se voorhowe is, is in God se huis. Ek hoop my taak weer op te vat om juis as dienskneg van die HERE net Sy Woord te kan en wil verkondig en uitdra. Om saam met God se volk in praktyk te bring wat ons in Psalm 84 lees: "Waarlik, een dag in U tempel is beter as duisend daarbuite. Ek staan liewer by die drumpel van die huis van my God as om te woon in huise sonder God." vs 11

 

SAMEN LUISTEREN
 

Psalm 96:9 In Psalm 96 waar grote nadruk gelegd wordt op het uitdragen van het evangelie zie je ook hoe belangrijk het is om samen als gemeente met het Woord van God bezig te zijn. Om samen in de kerk te luisteren naar de HERE. Hoe belangrijk het is om samen met Gods volk in diepe eerbied naar de kerk te komen om de HERE daar samen op een bijzondere manier te ontmoeten. Missionair bezig zijn en trouw en vol eerbied naar de kerk komen is geen tegenstelling. Het gebeurt in onze tijd nogal eens dat het wel als een bijna of hele tegenstelling naar voren wordt gebracht. Laten we even heel eerlijk wezen: als we Gods wijsheid in Zijn Woord lezen is dat klinkklare onzin. Zo mag het niet en is het niet goed. Laten we dat ook hardop zeggen. Dan leren we ook samen vanuit Gods wijsheid Gods volk te zijn dat het evangelie graag wil uitdragen en graag elke week vol eerbied naar de HERE gaat en daar anderen mee naar toe willen nemen. Dat mensen die de HERE niet kennen ook aan ons zien en horen dat we echt naar de HERE opkijken als die geweldige God voor wie we buigen in ons leven. Voor wie we in liefde beven vol eerbied. Beven vol verwondering dat we Gods kinderen mogen zijn door Christus en dat zoveel andere mensen toewensen!

 

BEEF VIR DIE HERE
 

Psalm 96:10 In eerbied vir de HERE lewe. Dit beteken dat jy vir die HERE bewe. Dit is iets wat in ons tyd as snaaks ervaar word. Volgens baie mense behoort beef vir die HERE nie by God se liefde nie. Dit is volgens hulle nie moontlik om van iemand te hou as jy vir Hom beef nie. Beef sou beteken dat jy bang vir Hom is en liefde en angs gaan nie saam nie. Jy kan dit ook in die Bybel lees: "Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie." 1 Joh 4:18
Nogtans roep die Gees in ons teks die mense, ook die gelowiges op om voor die HERE te beef. Hoe is dit dan moontlik? Ons sien die kombinasie van die HERE liefhê en in diepe eerbied vir Hom leef baie mooi in Psalm 2: "Dien die Here met vrees, en juig met bewing." vs 11 Wat is nou die vrees, die beef wat by die ware geloof behoort? Dit is nie angs wat vir afstand tot die HERE sorg nie. Dit is nie die bang wees wat daarvoor sorg dat jy die ander eintlik nie wil ontmoet nie. Dat jy probeer om op afstand van die HERE te bly nie. Dit is dat jy vol liefde en eerbied na die HERE opkyk. Dat jy met al jou aandag na die HERE wil luister en juis deur Christus offer vir jou die wonder ken dat jy deur die vergifnis naby die HERE mag leef. Dit deur die werk van die Gees ook wil doen. Die ware liefde leer jou die grootste eerbied vir die HERE. Jy leef nie vir die HERE omdat jy bang vir Hom is nie maar omdat jy geleer het om God se Seun te kus!

 

HOE VERDER?
 

Psalm 96:10 Dit is 'n wonderlike teks vir die omstandighede waarin die wêreld nou is. Die onrus is groot na die daad van terreur in Nice, na die poging tot staatsgreep in Turkye. Ons sien rondom ons so baie geweld, korrupsie en onreg. Mense raak bang en moedeloos. In ons teks gee die HERE ons die opdrag om aan alle mense te sê: Die HERE is Koning!
Dit lyk asof die wêreld aan die brand geraak het. Hoe moet dinge verder? Dit lyk asof dit in die wêreld een groot deurmekaarspul word. Waar kan ons nou nog op bou? Waarin vind ons nou nog ons rus en vertroue? Die Gees vertel ons dat die HERE regeer en dat wat mense ookal doen die HERE met die aarde Sy doel gaan bereik. Hy laat hierdie wêreld nie in chaos vergaan nie. Die wêreld staan vas omdat die HERE regeer! Dit lyk asof mense wat van geweld en onreg hou die wêreld vir altyd in ellende onderdompel. Dit lyk asof die reg van die geweldenaar mense tot wanhoop kan bring. Dit lyk asof die geweld oorwin. Die Gees maak in ons teks duidelik dat dit nie so is nie! Want wat gaan gebeur? Dit; "Die HERe sal die volke regverdig oordeel." Niemand ontkom aan God se regverdige oordeel nie. Die geweldenaars, hulle wat hulself deur mag en korrupsie ten koste van ander verryk, sal deur die HERE veroordeel word. Hul ontvang hul verdiende straf. 'n Ewige straf. Hulle wat op Christus hul lewe gebou het en deur die onreg op aarde swaar getref is, ontvang die ewig gelukkige lewe. Die HERE bemoedig ook in die swaarste omstandighede!

 

DIE GOD BESTAAT NIET
 

Psalm 96:11 Hemel en aarde worden opgeroepen om blij te zijn. De hele schepping wordt opgeroepen om voor de HERE te juichen. Dat betekent dat de HERE als de Schepper en de Koning toegejuicht wordt. In de wereld van vandaag en in de geschiedenis zijn veel mensen toegejuicht en werden ze later door vaak dezelfde mensen afgedankt en zelfs vermoord. De HERE Jezus moest het meemaken hoe de volksgunst in een heel korte tijd kan veranderen. Je ziet ook in de wereld van vandaag hoe christelijke landen in enkele tientallen jaren van kleur kunnen verschieten. Hoe er ineens een heel ander waardepatroon onder mensen komt. Zelfs onder mensen die zeggen de Bijbel serieus te nemen. Wat wij de grote lijnen van de Bijbel vinden blijven in stand maar de de rest moet wel aangepast worden aan ons waardepatroon vandaag. De normen van de Bijbel passen niet meer en werken niet meer. De Bijbel wordt dan ineens een heel complex boek genoemd en de uitleg daarvan zou ook heel moeilijk zijn. Vooral voor onze tijd. Het zijn vaak woorden die er voor zorgen dat we ons eigen beeld van God maken en niet meer de echte God toejuichen maar God zoals wij Hem willen hebben. Het is alleen zo dat die God niet bestaat. Als je eens voor de HERE, als je eens voor Christus verschijnt blijkt dan dat je de HERE niet hebt toegejuicht en niet volgens Zijn wil hebt geleefd. Tot je beschaming. Tot je schuld. Wij moeten onszelf eens wat minder serieus nemen en de echte God toejuichen met hart en ziel Dan komt het pas echt goed. Ook met onszelf. Dan nemen we onszelf serieus als schepsel van God!

 

HOE GROOT IS DIE HERE!
 

Psalm 96:11,12 Nie net die mense nie maar die hele skepping word opgeroep om bly te wees en die HERE te loof en te prys. So wys de Gees dat die hele skepping God se skepping is. Die skepping weet dit. Die diere en die plante en alles wat in die skepping bestaan word opgeroep om bly te wees. Dit klink dalk vir jou snaaks. Nogtans is dit nie so nie. Alles op aarde het naamlik rede om hartseer te wees. Alles ly naamlik onder die mens se sonde. Die vrede het ook in die natuur verdwyn. Die dood en sy gevolge het ook in die natuur gekom. Die natuur het self nie die krag om dit te herstel nie. Die verlossing wat die HERE beloof het en waar Christus vir gekom het, is ook vir die natuur rede om bly te wees. Ook die natuur het daardeur toekoms. Ons lees dit baie mooi en duidelik in Rom 8: "Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaring van die kinders van God. Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe - nie gewillig nie, maar ter wille van hom wat dit onderwerp het - in die hoop dat ook die skepping self vrygemaak sal word van die slawerny van die vergankelikheid tot die vryheid van die heerlikheid van die kinders van God." Vs 19-21
Hoe wonderlik en groot is die Here God!

 

VROLIJK VOOR DE HERE
 

Psalm 96:12,13 De oproep klinkt om vrolijk voor de HERE te zijn. Er is echt reden om blij en vrolijk te zijn. Leven met Christus is geen zwaar leven. Het is het leven waarbij de zware last van je leven weggenomen is. Het is het enige leven waarbij je zorgen voor nu en de toekomst niet hoeft weg te feesten. Het is het enige leven waarbij je niet bang voor de dood hoeft te zijn. Het is het enige leven waarbij er bij jou geen angst voor Gods oordeel hoeft te zijn. De hele schepping kan vrolijk zijn want de HERE zorgt er voor dat de schepping door Christus eeuwige toekomst heeft. Dat zagen we gisteren heel duidelijk. Je kunt zuchten over dingen die je nu meemaakt, je kunt het nu moeilijk hebben. Je kunt nu balen van jezelf omdat je de verkeerde dingen bij jezelf weer zo duidelijk ziet. De Geest wijst je de weg naar Christus, naar de vergeving en het nieuwe leven. Dan is er alle reden tot dankbaarheid, tot vrolijkheid. Ook als je denkt aan Gods oordeel op de dag dat de Here Jezus terugkomt op de wolken. Want mensen die op deze wereld anderen het leven zuur maken, mensen die graag met geweld en ondrukking zichzelf handhaven, mensen die door terreur anderen doden ontvangen dan voor altijd hun verdiende oordeel. De HERE maakt de nieuwe aarde daar voor altijd vrij van. Voor wie in liefde voor de HERE leeft is er alle reden tot vrolijkheid!

 

IN GEREGTIGHEID EN TROU
 

Psalm 96:13 Vol blydskap uitsien na die dag wat die Here Jesus terugkom op die wolke. Dit is God se bedoeling dat ons so in die lewe staan. Dit is nie Sy doelwit dat jy angstig is as je aan die dag dink dat die HERE die wêreld sal oordeel in geregtigheid nie. Let daarop dat dit in geregtigheid en trou sal gaan gebeur. As die HERE sê dat dit in geregtigheid en trou gebeur,  is dat vir 100% seker. Die HERE is altyd trou aan wat Hy beloof! 
Wat beteken dan dat Hy op daardie dag sal oordeel in geregtigheid en trou? Dat Hy elkeen wat teen wat regtig goed is ingeleef het, sal straf. Dat elkeen wat hom op Sy woord nie bekeer het deur Sy oordeel getref sal word en vir hom of haar geen plek op die nuwe hemel en aarde sal wees nie. Op die nuwe aarde is daar geen enkele plek vir sonde en onreg nie. Beteken dit dat ek tog bang moet wees? As jy jou eie dinge wil doen en 'n deel van jou lewe nie aan Christus wil onderwerp dan het jy rede om angstig te wees. Vir wie by Christus sy lewe bring en vanuit die vergifnis regtig vir die HERE wil leef is bang wees glad nie nodig nie. Die HERE het beloof om jou met die geregtigheid, die volmaakte lewe van Christus te beklee. Die HERE is trou. Hy doen wat Hy beloof het. Dan word die dag van Christus se wederkoms vir jou 'n heerlike dag. Om na uit sien!