Afrikaanse artikels

Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 5

22-11-2016 06:37
      DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS NGB Art 5.    DIE BYBEL DIE BOEK VIR DIE HELE LEWE   ART 5 NGB   Die Bybel die belangrikste boek vir ons hele lewe   Wie werklik gereformeerd wil wees, moet  sy  gedagtes  in die eerste plek aan...

Artikel 4 Nederlandse Geloofsbelydenis

15-11-2016 07:38
    Samestelling van die Bybel : Mensewerk? Artikel 4 NGB   DIE OU TESTAMENT   Die Ou Testament was reeds in Jesus se tyd vasgestel   ‘n Mens lees gereeld in boeke dat die Jode in omtrent 90 n.C. die inhoud van die Ou-Testament vasgestel het. Daar word beweer dat...

Artikel 3 Nederlandse Geloofsbelydenis: Die Bybel is God se Woord

08-11-2016 06:50
    Die Bybel is God se Woord: NGB Artikel 3    Die Bybel nie ‘n menslike boek nie   In ons tyd is daar baie mense wat sê dat hulle die Bybel as God se Woord aanvaar maar tog nie alles glo wat ons in die Bybel lees nie. Hulle  glo o.a. nie dat die slang in die...

Artikel 2 Nederlandse Geloofsbelydenis Die HERE openbaar Homself

31-10-2016 16:45
  Die Here openbaar Homself : NGB Artikel 2   ds Rob Visser   Ons het in artikel 1 bely dat God bestaan. Dit is nié so dat die HERE net vir ons gewys het dat Hy bestaan  nie. Hy is nie die God wat net op ‘n afstand bly nie. Hy is die God van die verbond wat die...

Artikel 1 Nederlandse Geloofsbelydenis: God leef!

28-10-2016 18:13
    God leef! Artikel 1 NGB    Die plan is dat hierdie die eerste artikel word van ‘n reeks oor die Nederlandse Geloofsbelydenis. Hierdie Belydenisskrif is een van die Belydenisskrifte waarin die kerk haar geloof  uitspreek. Dit is nie een of ander kreatiewe formulering...

Kan jy die HERE op Sy Woord glo?

06-10-2016 07:35
KAN JY DIE HERE OP SY WOORD GLO? Enkele opmerkings by art 17 van die NGB   Inleiding   Dit is nou al meer as ‘n maand gelede dat ek oor art 17 van die NGB gepreek het. Daarin was toe veral die klem daarop of die HERE in Sy verbond met Sy belofte tot elkeen kom wat in Christus se kerk...

Die struikelblok van die kruis

07-09-2016 07:18
DIE STRUIKELBLOK VAN DIE KRUIS   Hierdie artikel het ek in ‘n meer persoonlike styl geskryf omdat dit hier om persoonlike lewe met Christus gaan. Ek het dit in styl ook wil laat uitkom. Die egte Christus, die Christus soos oor Hom in die Bybel lees, is vir baie mense ’n struikelblok. Dit is...

God se wet en die reg in eie hand neem

02-09-2016 07:52
GOD SE WET EN DIE REG IN EIE HAND NEEM   God se wet is vir Sy volk baie belangrik. ‘n Mens kan geen kind van God wees, kan nie God se volk wees nie sonder om na die HERE se wil te vra nie. Wet en evangelie is geen teenstelling nie.  Dit wat Moses en dit wat Paulus skryf is nie ‘n...

Stabiel terwyl alles skud en skok Psalm 125

29-08-2016 08:20
STABIEL TERWYL ALLES SKUD EN SKOK Enkele aantekeninge by Psalm 125 PSALM 125   ‘n Bedevaartslied Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar  bly tot in ewigheid. Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid. Want die...

God se wet of die natuurwet

26-08-2016 14:52
GOD SE WET  OF DIE NATUURWET   As ons oor die betekenis van God se wet nadink is dit noodsaak om die vraag te vra of langsaan God se wet nog die natuurwet bestaan. Hoe is dit moontlik dat sekere mense wat nie in die HERE glo tog nog ‘n sekere onderskeid tussen dit wat goed en verkeerd is...
<< 1 | 2 | 3 | 4 >>